Skoollied

Aan die weste van ons hoofstad,

In die moot se wye weë.

Wyd omsoom deur berg en rante,

Sprekend van die lang verleë.

Staan ons skool die Hercules Hoër,

Roem van skole, bron van lig

By ons werk en sport en strewe,

Is sy eer ons eerste plig.

Blymoedig in ons werk,

Sing ons vrolik dag na dag.

Bly in arbeid altyd sterk,

GROEI ons wagwoord en ons krag.
© 2019 Hoërskool Hercules | Designed, Managed & Hosted by: Web Techniques & Marketing Solutions