Geskiedenis van Hoërskool Hercules / History of Hoërskool Hercules

Geskiedenis / History


Hoërskool Hercules is ‘n Afrikaanse hoërskool wat op die hoek van Jennings- en Ribbensstraat in Daspoort, Pretoria geleë is. Die skoolhoof is Mnr. W. J. Beneke

Die skool is in 1941 gestig as Hercules Junior Hoërskool. Die skool open die daaropvolgende jaar in Januarie 1942 met 186 leerlinge. Die eerste skoolhoof was Mnr. S. Kruger (1942–1961) en die skool se leuse was: “Vas vat, dit moet”

Verskeie veranderings word in 1953 aangebring, onder andere:

  • Die skool se leuse word verander na: “GROEI” (vir Geregtigheid, Regverdigheid, Opregtheid, Eerlikheid, Integriteit). Die leuse is afkomstig uit die Bybel, Psalm 92 vers 6.
  • Die skoolwapen verander met die nuwe leuse asook die naam “Hoërskool Hercules”.
  • Die skooluniform is groen.
  • Die skoollied, geskryf deur Mnr. C.J. Lamprecht, word in gebruik geneem.

Na die stigting van Hoërskool Hercules, is Hoërskool Tuine en Hoër Tegniese Skool Tuine gestig.

Uit die Hoof se Pen / From the Principal's Pen



Christopher Kane is the 23rd president of Smart University, and the Chris Argyris Professor of Politology. His presidential term began in July 2013.

Prior to becoming president, Kane served as the provost of Smart University from 2008 to 2013. As provost, Kane facilitated strategic planning and initiatives such as: enhancing career development and mentoring opportunities for all Smart faculty members; promoting faculty diversity; creating the Office of Academic Integrity; establishing the University-wide Committee on Sexual Misconduct; developing the East Campus; and overseeing the University’s budget during the global financial crisis.
© 2019 Hoërskool Hercules | Designed, Managed & Hosted by: Web Techniques & Marketing Solutions